Werklik ‘n voorreg om saam met mense in ons buurt hande te vat om Fichardtpark veilig, pragtig en sorgsaam te hou. Baie dankie vir elke lid wat ons help om dit ‘n werklikheid te hou!