NOOD: 0762773022
fwafna@gmail.com

Blog

Woon u in die noorde of suide van Fichardt Park? Vullisverwyderingsgrense

Vullisverwyderingsgrense

Vir vullisverwyderingsdoeleindes het Mangaung Metro Fichardtpark in twee verdeel – Noord en Suid. Suid beteken die volgende grensstrate: Eric Rosendorf, Olive Grinter, Van Iddekinge en Amie Pretorius – en al die ander strate wat binne hierdie grens val. Die Casino is aan die suidekant vir hierdie doeleindes.

Die Noorde beteken Van Laun, Du Plooy, Van Rippen en Usmar. Dit sluit Benaderylaan en al die ander strate wat binne die grensstrate val, in.

Kontak ons gerus as u nie seker is waar u straat lê nie. U kan ook u kaartbladsy hier raadpleeg.

Lewer kommentaar

I accept the Privacy Policy * for Click to select the duration you give consent until.