Vir vullisverwyderingsdoeleindes het Mangaung Metro Fichardtpark in twee verdeel – Noord en Suid.
Suid beteken die volgende grensstrate: Eric Rosendorf, Olive Grinter, Van Iddekinge en Amie Pretorius – en al die ander strate wat binne hierdie grens val. Die Casino is aan die suidekant vir hierdie doeleindes.
Die Noorde beteken Van Laun, Du Plooy, Van Rippen en Usmar. Dit sluit Benaderylaan en al die ander strate wat binne die grensstrate val, in.

NOORD
|
|
SUID
|
|