Rian het in Desember die 2020 by die FNA aangesluit. Hy het vir 4 jaar vir ITR gewerk voordat hy by FNA aangesluit het en het ‘n passie om mense te help en te beskerm. Hy is altyd vriendelik en bereid om te help wanneer hy kan. Wanneer hy nie werk nie, het hy ‘n passie vir langafstandhardloop.