Nadia het begin werk by die FWA in die begin van 2020. Sy is tans ‘n eerste jaar Meesters student in Sosiologie by NWU. Mense is haar passie. Sy hou daarvan om verhoudings te bou sodat die FWA optimaal vorentoe kan groei. Sy glo daar gaan nie een dag verby waar mens iets nuuts leer nie. Kennis is mag, iets wat niemand van jou kan wegneem nie.
Nadia Meiring: Skakelbeampte
