Marius het in Februarie by die FWA aangesluit. Hy geniet al die uitdagings wat vir ‘n sekuriteitsbestuurder inhou en is hardwerkend, eerlik en reguit. As u hom nie op patrollies of op kantoor sien nie, sal u hom miskien in sterkman-kompetisies sien kompeteer, of as hy ligapoel speel.
Marius Vlooh: Sierra 2
