Jeandre het in 2019 by ons span aangesluit. Hy was die bestuurder van die gewapende reaksie-eenheid by Senforce vir vier jaar voordat die FWA hom genader het om by die span aan te sluit. Hy is altyd vriendelik, behulpsaam, betroubaar en kreatief. Jeandre het groot integriteit en is ongelooflik eerlik, wat hom ‘n goeie vriend, kollega en veiligheidsbestuurder maak.