Jacques het sy loopbaan in 2015 met die FWA begin. Een van sy eerste take was om ‘n 100% misdaadvrye FWA-plan te implementeer. Sy strewe om te bereik word gemotiveer deur die konsep van lewenslange leer en hy streef daarna om elke taak wat hy onderneem, na die beste van sy vermoë te voltooi.
Met ‘n sterk vermoë om probleme saam met goeie leierseienskappe te identifiseer en op te los, behaal hy gereeld sukses.