Alma het in 2018 by die span aangesluit en het ‘n leeftyd van bemarkingservaring. Sy was verantwoordelik vir die werwing en vermaak van lede vir die Dirk Fourie Trust in Fynbos en daarna het sy die korporatiewe wêreld betree en bemarking vir Absa gedoen en voortgegaan in die eiendomswêreld waar sy finansiering gereël het en haar kliëntebasis na alle uithoeke van ons land uitgebrei het. .