Malcolm Mostert: Sierra 1
Malcolm het in 2015 by die FWA-span aangesluit. Hy is billik, waagmoedig, betroubaar en huiwer nooit om te help en die verwagtinge te oortref nie. Malcolm het ‘n nuwe hoogtepunt in sy loopbaan bereik deur in 2018 aangestel te word as ‘n veiligheidsbestuurder by FWA met die verantwoordelikheid om Fichardtpark…...
Jeandre Swarts: Sierra 3
Jeandre het in 2019 by ons span aangesluit. Hy was die bestuurder van die gewapende reaksie-eenheid by Senforce vir vier jaar voordat die FWA hom genader het om by die span aan te sluit. Hy is altyd vriendelik, behulpsaam, betroubaar en kreatief. Jeandre het groot integriteit en is ongelooflik eerlik,…...
Rian Malherbe : Sierra 4
Rian het in Desember die 2020 by die FNA aangesluit. Hy het vir 4 jaar vir ITR gewerk voordat hy by FNA aangesluit het en het ‘n passie om mense te help en te beskerm. Hy is altyd vriendelik en bereid om te help wanneer hy kan. Wanneer hy nie…...
RUAN FOURIE: SIERRA 5
Hallo almal, my naam is Ruan, ek is die nuwe gesig wat u in die strate van Fichardtpark sal sien werk saam met my kollegas by die FNA as veiligheidsbestuurder. Ek is ‘n vriendelike persoon wat omgee vir die veiligheid en welstand van elkeen. Ek is ‘n baie spraaksaam persoon…...