Jannie Minny & Johanna Venter
Jannie en Johanna bestuur die FICH-Net-radionetwerk. Hulle lewer die radio persoonlik aan u en verduidelik hoe alles in die netwerk werk. Hulle monitor ook voortdurend die werking van die radios van ons lede wat aan die daaglikse oproepsessies deelneem....