Susan van Eck: Senior administrateur
Susan is verantwoordelik vir al die administratiewe pligte by die FWA en is sedert Mei 2018 deel van die span. Susan is noodsaaklik vir die bestuur van ons span se daaglikse aktiwiteite – sy is baie betroubaar en gee baie om vir die welstand van ons buurt....
Amanda Barnard: Junior administrateur
Sy is verantwoordelik vir al die adminstratiewe pligte by die FWA. Amanda het 28 jaar admin/kliente diens ondervinding en het ook verskeie finansiële kursusse voltooi. Die FWA is vir haar ‘n unieke en spesiale assosiasie en streef om in al die behoeftes van ‘n woonbuurt te kan voorsien en veral…...
Nadia Meiring: Skakelbeampte
Nadia het begin werk by die FWA in die begin van 2020. Sy is tans ‘n eerste jaar Meesters student in Sosiologie by NWU. Mense is haar passie. Sy hou daarvan om verhoudings te bou sodat die FWA optimaal vorentoe kan groei. Sy glo daar gaan nie een dag verby…...
Alma Fourie: Bemarker
Alma het in 2018 by die span aangesluit en het ‘n leeftyd van bemarkingservaring. Sy was verantwoordelik vir die werwing en vermaak van lede vir die Dirk Fourie Trust in Fynbos en daarna het sy die korporatiewe wêreld betree en bemarking vir Absa gedoen en voortgegaan in die eiendomswêreld waar…...