Duart Hugo
Duart het 43 jaar ervaring in natuurbewaring en omgewingsbestuur en is lid van die FWA. Hy bestuur die herwinning van herwinbare produkte in Fichardtpark. Die doel is om die vullis na die stortingsterreine te verminder. Hierdie poging sal die koolstofvoetspoor van ons omgewing verminder. Hy het ook ten doel om…...
Johan Horak
Johan, eienaar van Horak Enterprizes, is verantwoordelik vir die instandhouding van 26 parke en 90 verkeerseilande....