Louise van Biljon: Finansiële beampte
Louise het betrokke geraak by die FWA leierskap kort nadat sy lid geword het in 2016 en, met ‘n agtergrond in finansies, het sy die pos van finansiële administrateur aanvaar. Sy dien ook as adjunk voorsitter omdat haar besorgdheid en verpligting is vir die opheffing van die plek wat ons…...