Desember 2022
Inbraak by residensiële/ besigheid perseel: - 3 sake aangemeld Diefstal uit voertuie: - 3 sake aangemeld
Oktober 2022
Inbraak by residensiële/ besigheid perseel: - 3 sake is aangemeld Algemene Diefstal: - 4 sake aangemeld Diefstal van/vanuit motor: - 3 sake aangemeld Beskadiging van eiendom: - 2 sake aangemeld
September 2022
Inbraak by residensiële /besigheid perseel: - 4 sake aangemeld Algemene Dieftstal: - 5 sake aangemeld Beskadiging van eiendom: - 1 saak aangemeld
Augustus 2022
Inbraak by residensiële perseel: - X3 Sake aangemeld Algemene Dieftstal: - X7 Sake aangemeld Beskadiging van eiendom: - X3 Sake aangemeld
Nuusbrief Maart 2022
Inbraak by residensiële persele: - Steenkampstraat - Van Rippensingel - Van Iddekingelaan Diefstal van/vanuit motorvoertuig: - Fraundorferstraat - Savagestraat Diefstal van/vanuit motorfiets: - Butterstraat
Nuusbrief Februarie 2022
Inbraak by residensiële persele: -Goosenstraat -Jan Enslinlaan -Van Soelenstraat -Theunissensingel -Van Iddekingelaan -Usmarstraat Diefstal van/vanuit motorvoertuig: -Vergottinistraat -Benaderylaan