Die drie regeringsvlakke is die belangrikste verskaffers van infrastrukteer en verwante dienste aan Fichardtpark. Die Mangaung Metro Munisipaliteit en CENTLEC is belangrike diensverskaffers. Werkverhoudinge word tussen die FWA en diensverskaffer gevestig om sodoende die regte dienslewering te verseker.
Mangaung Metro Munisipaliteit
Volgens hulle webwerf bied Mangaung sy inwoners ‘n lewensgehalte waarmee min ander stede kan meeding. Geleë in die hartjie van Suid-Afrika, het Mangaung Metro Munisipaliteit ‘n ryk kulturele leefstyl en is ‘n erkende smeltkroes van kreatiewe idees. Klik hier vir webwerf vir meer inligting oor die munisipaliteit.
Verordening:
ONOOGLIKE EN VERWAARLOOSDE GEBOUE EN PERSELE
CENTLEC
Centlec verskaf krag aan 150 000 verbruikers in die Mangaung asook suid Vrystaat areas.Die klientebasis bestaan grootliks uit 50% huishoudelike omset en 50% kommersiële verbruikers omset. Klik hier vir die CENTLEC webwerf asook vir inligting oor die verskaffing van elektrisiteit en tariewe.
Provinsiale Regering
Klik hier vir hul webwerf vir meer inligting oor die Vrystaatse provinsiale regering en sy verskillende departemente.
Nasionale Regering
Klik hier vir die hoof webwerf van die nasionale regering.