Ons het die mees toegewyde personeellede
Ons personeellede onderhandel namens lede vir beter pryse by sekuriteitsmaatskappye en Mooirivier Makelaars. Ons het selfs onderhandel vir ‘n afslag van R100 vir lede van Drain Busters. Ons werk met verskillende MMM-afdelings om dienslewering van/vir water, elektrisiteit, parke en wetstoepassing te verseker. Ons kommunikeer ook met BloemWater as waterverskaffers en met die Suid-Afrikaanse Polisiediens.
Bestuurspan
-
Kobus Olivier: Voorsitter
082 414 6034Kobus het in 2019 oorgeneem as voorsitter by die voortreflike stigter en voorsitter van die FWA, Johan Snyman. Hy is ‘n hoogs gemotiveerde en barmhartige leier wat slegs die heel…...
-
Louise van Biljon: Finansiële beampte
073 868 9394Louise het betrokke geraak by die FWA leierskap kort nadat sy lid geword het in 2016 en, met ‘n agtergrond in finansies, het sy die pos van finansiële administrateur aanvaar.…...
-
Jacques Meiring: Algemene bestuurder
060 564 2956Jacques het sy loopbaan in 2015 met die FWA begin. Een van sy eerste take was om ‘n 100% misdaadvrye FWA-plan te implementeer. Sy strewe om te bereik word gemotiveer…...
Kern span
-
Susan van Eck: Senior administrateur
060 567 3538Susan is verantwoordelik vir al die administratiewe pligte by die FWA en is sedert Mei 2018 deel van die span. Susan is noodsaaklik vir die bestuur van ons span se…...
-
Amanda Barnard: Junior administrateur
073 945 4987Sy is verantwoordelik vir al die adminstratiewe pligte by die FWA. Amanda het 28 jaar admin/kliente diens ondervinding en het ook verskeie finansiële kursusse voltooi. Die FWA is vir haar…...
-
Nadia Meiring: Skakelbeampte
071 271 2926Nadia het begin werk by die FWA in die begin van 2020. Sy is tans ‘n eerste jaar Meesters student in Sosiologie by NWU. Mense is haar passie. Sy hou…...
-
Alma Fourie: Bemarker
060 567 3572Alma het in 2018 by die span aangesluit en het ‘n leeftyd van bemarkingservaring. Sy was verantwoordelik vir die werwing en vermaak van lede vir die Dirk Fourie Trust in…...
Operasionele Bestuurder
-
Marius Vlooh: Sierra 2
076 277 3022Marius het in Februarie by die FWA aangesluit. Hy geniet al die uitdagings wat vir ‘n sekuriteitsbestuurder inhou en is hardwerkend, eerlik en reguit. As u hom nie op patrollies…...
Sekuriteitbestuurders
-
Jeandre Swarts: Sierra 3
076 277 3022Jeandre het in 2019 by ons span aangesluit. Hy was die bestuurder van die gewapende reaksie-eenheid by Senforce vir vier jaar voordat die FWA hom genader het om by die…...
-
Rian Malherbe : Sierra 4
076 277 3022Rian het in Desember die 2020 by die FNA aangesluit. Hy het vir 4 jaar vir ITR gewerk voordat hy by FNA aangesluit het en het ‘n passie om mense…...
-
RUAN FOURIE: SIERRA 5
076 277 3022Hallo almal, my naam is Ruan, ek is die nuwe gesig wat u in die strate van Fichardtpark sal sien werk saam met my kollegas by die FNA as veiligheidsbestuurder.…...
Omgewing
-
Duart Hugo
Duart het 43 jaar ervaring in natuurbewaring en omgewingsbestuur en is lid van die FWA. Hy bestuur die herwinning van herwinbare produkte in Fichardtpark. Die doel is om die vullis…...
-
Johan Horak
Johan, eienaar van Horak Enterprizes, is verantwoordelik vir die instandhouding van 26 parke en 90 verkeerseilande....
FICH-Net radionetwerk
-
Jannie Minny & Johanna Venter
Jannie en Johanna bestuur die FICH-Net-radionetwerk. Hulle lewer die radio persoonlik aan u en verduidelik hoe alles in die netwerk werk. Hulle monitor ook voortdurend die werking van die radios…...