Sekuriteit is een van ons top prioriteite

  • Ons het 4 sekuriteitsbestuurders aangestel vir 24/7 diens.
  • Ons patroller die buurt.
  • Ons het met 8 sekuriteitsmaatskappye onderhandel om ons buurt te patrolleer met toegewyde voertuie.
  • Ons reageer op veiligheidsnood.
  • Ons reageer op mediese gevalle.
  • Ons is deel van die Gemeenskapspolisiëringsforum en  patrollies
  • FWA, Polisie en sekuriteitsmaatskappye kommunikeer via die FICH-Net radio network.
  • Ons monitor die sakkrappers se aktiwiteite op Donderdae.

Die span