Handwerk

In die handwerkgroep laat ons ons verbeeldings wild hardloop. Ons deel idees en inspireer kreatiwiteit binne mekaar. Sluit aan

Tuinbou

In die tuinklub deel ons wenke en tuinbou-idees en ruil selfs plante tussen mekaar uit. Ons kom een keer per maand bymekaar. Sluit aan

Entrepreneurs

Ons koester ons plaaslike ondernemings en wil hê hulle moet floreer.

Sluit aan

Musiek

Ons bevorder die plaaslike talent en moedig hulle aan om bymekaar te kom.

Sluit aan

Spyseniering

Ons promoveer die inwoners van Fichardtpark wat daarvan hou om te kook en spyseniering te doen. Sluit aan

Diere

Deel u wenke vir versorging van u troeteldiere, troeteldierkos resepte en vermiste diere inligting. Sluit aan