Pam Golding Eiendomme bied gratis waardebepalings aan alle huiseienaars. Ons doen area spesialisering en wil graag meer betrokke raak met die inwoners van Fichardtpark. Let asseblief daarop dat hierdie ‘n komplimentêre diens is en daar geen kostes en verpligtinge tersprake is nie.
Om ‘n gratis huis waardebepaling te kry, kontak gerus ons Fichardtpark area-spesialis
Chanelle Booysen.
