Hierdie vergadering se doel is om ons lede in te lig oor die jaar se gebeure. Insette van die lede in hierdie vergadering is baie belangrik om by te dra in Fichardtpark.