Ons borge en vennote

1015
Lede

6000
Inwoners geraak

232
Inhegtenisnemings

61
Patrollie bestuurders

Ons missie

Ons missie is om die afgelope suksesse van die FWA te koester, fokus op die huidige behoeftes en om ‘n volhoubare, aantreklike bate vir die toekoms te voorsien. Ons poog ook om die area met toegewyde bestuur, aanvullende dienste, vir die wat reeds deur die Stad van Mangaung verskaf word, asook die voorsiening van ‘n goedversorgde, veiliger, skoner en groener omgewing te skep om dit dan sodoende nog meer aantreklik en aanloklik vir  besigheidsmense, besoekers en inwoners van Fichardtpark te maak.

Getuigskrifte

Die jongste nuus

Ons maandelikste nuusbrief is waar al die nuutste nuus oor ons buurt, behulpsame informasie asook suksesstories te vinde is.  Ons sal van tyd to tyd ook rapporteer op wat betrekking het op die munisipaliteit, omgewingsvriendelike wenke en gebeure wat plaasvind.